2015年4月2日星期四

Toewyding 2015

 So aan die begin van die jaar hou die meeste gemeentes ‘n Toewydingsweek. ‘n Tyd om saam met al die ander dinge wat begin, ook te sê: “Here, ek gee myself opnuut aan U.” Ons wil jou aanmoedig om tyd met die Here te spandeer, en daarom het ons hierdie gidsie saamgestel. Michael Kors Outlet Online Ons fokus spesifiek op Geloofspraktyke wat ons kan help om ‘n lewe in afhanklikheid van die Here en tot Sy eer te leef. Sommige van ons gemeentelede gaan in hierdie tyd ook die Daniël vas doen. Mag die kombinasie van nadenke, gebed en vas, vir jou ‘n geloofsverrykende belewenis wees. Ons gebruik ‘n eenvoudige benadering, lees die teksgedeelte, dink ‘n bietjie na oor die vrae en laat dit toe om deur die dag in jou gedagtes te maal. Dit sal goed wees as jy ‘n gebedsjoernaal gebruik om jou gedagtes en gebede neer te skryf. Baie seen op jou 10 dae toewyding, mag jy beleef die Here is besig met jou Maandag 26 JanuarieMichael Kors Outlet Online Geloofspraktyk 1.Michael Kors Outlet Online Identifiseer met die lewe van Jesus en fokus op die koninkryk van God koninkryk van God Lees Johannes 5:30-47Ray Ban Sunglasses • Wat leer ons uit hierdie gedeelte oor die manier waarop Jesus geleef het?Ray Ban Sunglasses • In watter mate weerspieël my lewe dat ek met Jesus identifiseer rondom die volgende aspekte: -Dat ek volkome afhanklik van die Vader is in alles wat ek besluit en doen -Dat ek weet wat die Vader van my verwag en dat ek daarop fokus -Dat ek nie eer van mense soek nie, maar die eer van die VaderRay Ban Outlet Store • Dink ‘n bietjie pakties oor die week wat verby is, watter keuses en optrede sou anders lyk as ek regtig geleef het soos Jesus?Oakley Sunglasses • Vir Jesus was dit belangrik dat mense sal weet daar is vir hulle plek in die Koninkryk van God. Hoe kan ons eerlik bou aan die Koninkryk van God in ons gemeente, gesin en gemeenskap? Oakley Sunglasses Online Dinsdag 27 Januarie Geloofspraktyk 2Oakley Sunglasses Online Hou op om te onderskei tussen ‘n heilige lewe en ‘n sekulêre lewe sekulêre lewe Lees Ps 24:1-2; Ps 139:7-12; Kol 3:17-4:1Michael Kors Outlet Ons val so maklik in die strik om te leef asof ‘n gedeelte van ons lewe in God se teenwoordigheid gebeur, en ‘n ander deel van ons lewe net ons eie saak is. Om regtig nader aan die Here te groei, vra dat ons moeite sal doen om weg te kom van die illusie dat ek soms met die Here besig is, en soms nie. Hy is tog bewus van elke oomblik van my lewe!Michael Kors Outlet • In watter aspekte van jou lewe het jy nodig om te leer dat God ook deel is daarvan? • Wat sal jy anders doen/ aanpak as jy sou ophou om onderskeid tussen ‘n heilige en sekulêre lewe te tref? • Dink bietjie na oor hoe jy ontspan, oor jou werk en oor jou lewe saam met jou gesin. Sal jy aanpassings moetRay Ban Sunglasses Outlet maak as jy dit alles as heilig sou wou inrig? • As die hele aarde aan God behoort, soos Psalm 24 sê— wat is die implikasies vir ons as Sy kinders wanneer ons dink aan hoe ons hier leef, en wat ons met die aarde en sy bronne doen? oensdag 28 Januarie Geloofspraktyk 3Ray Ban Sunglasses Geloofsgemeenskap is noodsaaklik vir groei Geloofsgemeenskap is noodsaaklik vir groei Lees 1 Petrus 4:7-11 Nelus Niemandt skryf in sy boek “Nuwe drome vir nuwe werklikhede” die volgende oor waardes wat geloofsgemeenskap aanhelp: • ‘n Openheid om deel te wees van— dit is asof mense se hart en lewe vir mekaar toegegaan het. OnsOakley Sunglasses Outlet het ‘n nuwe sort openheid teenoor mekaar nodig. Dit is net moontlik as ons verstaan dat die Here ons vir mekaar gegee het.. Ek is die Here se geskenk aan ander mense.Oakley Sunglasses Outlet • Daar te wees tot vertroue begin groei—Vertroue kan net groei wanneer mense tyd vir mekaar maak en geleenthede skep waarin gemeenskap kan groei. Dit groei wanneer ons sensitief raak vir mekaar, en ek my eie agenda laat vaar ter wille van die ander se agenda. Om ‘n ruimte te skep waar mense aanvaar word net soos hulle is. • Om lief vir mekaar te wees tot deernis ontstaan Openheid vir mekaar en vertroue in mekaar help dat liefde groei. Soos wat die liefde toeneem, groei deernis en omgee en gemeenskap. Om waarderend en leerbaar teenoor mekaar teLouis Vuitton Outlet lewe- Hoe beter mense mekaar leer ken en hoe dieper liefde groei, hoe meer sien mense mekaar raak soos God ons sien. Skielik word ander mense se gawes en potensiaal duidelik. Dan besef jy hoe onmisbaar dieLouis Vuitton Outlet Online ander ledemate van die liggaam nog altyd was. Die ontdekking van ‘n mens se potensiaal en die groot verskil wat daardie persoon aan die gemeenskap en die wêreld kan maak, is die geheim van geloofsgemeenskappe. Louis Vuitton Outlets Dink ‘n bietjie na oor die volgende stellings: Dink ‘n bietjie na oor die volgende stellings: • Kerk is ‘n familie en nie ‘n organisasie of instelling nie • Mense en nie ‘n plek nie • ‘n gemeenskap wat onderling aan mekaar verantwoording verskuldig is • ‘n gemeenskap en nie ‘n byeenkoms nieLouis Vuitton Outlet Online • God se mense wat na die wêreld gestuur is • Hoe pas jou prentjie van kerk/ geloofsgemeenskap hierby in?Louis Vuitton Outlet Online • Het jy ‘n rol te speel om hierdie beeld uit te bou? • Het jy jou plek ingeneem as ‘n noodsaaklike ledemaat in die Liggaam van Christus? onderdag 29 Januarie Geloofspraktyk 4 Openheid en gasvryheid teenoor ander Openheid en gasvryheid teenoor ander Lees Hebreërs 13:1-2 • Ons leef in ‘n wêreld en ‘n tyd waar dit vir ons so belangrik is om ons eie tyd en privaatheid te beskerm, maar dalk mis ons uit op besondere ontmoetings— soos Hebr 13 sê, omdat ons dit nie meer waag om gasvryRalph Lauren Outlet Online te wees nie. Wanneer laas het jy iemand genooi om tyd by jou huis te kom spandeer? • Dink aan ‘n tyd toe jy êrens nuut moes begin. Watter dinge wat mense gedoen het, het jou in daardie situasie baie gehelp? Wat het jy ervaar? Wat het hulle vir jou gesê?Polo Ralph Lauren Outlet • Dink aan iemand wat jy ken wat nie ‘n Christen is nie. Wat is die mooi dinge wat jy kan uitlig aan daardie persoon of daardie vriendskap? Watter indruk, dink jy , het daardie mense van jou? Hoekom? • Daar is altyd so ‘n vreeslike gewerskaf wanneer mense kom kuier, om alles reg te maak vir die gaste. In die ou dae het mense sommer net by vriende en familie ingeval, onaangekondig. Is dit regtig beter soosRalph Lauren Outlet Online ons dit vandag doen? Mis ons nie dalk die punt van gasvryheid nie? • Dink ‘n bietjie vir wie kan jy laat welkom voel deur hulle te nooi na jou huis? rydag 30 JanuarieRalph Lauren Outlet Geloofspraktyk 5 Wees goed sonder bymotiewe Wees goed sonder bymotiewe Lees Romeine 12:9-21 • Dit voel soms of ons in ‘n wêreld leef waar niemand iets vir jou doen sonder bybedoelings nie. Dink ‘n bietjieRay Ban Sunglasses Outlets aan situasies waar jy beleef het hierdie persoon wil regtig niks van jou hê nie, wil net goed wees vir jou. • Die teks praat van ‘n klomp dinge—broederliefde :10; help medegelowiges in hulle nood, gasvryheid :13; seen julle vervolgers :14; wees bly en treur saam metOakley Sunglasses ander :15; wees eensgesind, goedgesind, leef in vrede :16-18 en dan vers 20-21. Dink ‘n bietjie hieroor—hoe vaar jy met die goedwees vir ander? • Praat met die Here daaroor—waar is dit nodig om aanpassings te maak in jou verhouding met ander mense? • Wie het jou vandag nodig? Oakley Sunglasses aterdag 31 Januarie Geloofspraktyk 6 Besef: Ek is die kerk Besef: Ek is die kerk Lees Matteus 10:5-15 • Kyk ‘n bietjie na al die opdragte wat Jesus aan die 12 gee, maak ‘n lysie daarvan—wat sê dit van hoe Jesus oor hulle bekwaamheid dink? • Ons is natuurlik dadelik huiwerig wanneer ons dink oor opdragte soos “maak siekes gesond, wek dooies op, reinig melaatses en dryf bose geeste uit” - dis nieOakley Sunglasses iets wat ons sommer dink ons kan doen nie—maar daar is tog baie wat ons kan doen as God se agente in hierdie wêreld. Waarmee dink jy wil die Here jou vertrou om te werk in Sy koninkryk?Oakley Sunglasses • Ons hoor soms mense wat sê: “Ek was siek en die kerk was nie eers by my nie, “ of, “ek het deur ‘n moeilike tyd gegaan en die kerk het niks daaraan gedoen nie.” Wie is hierdie “kerk”? As die Here die dissipels beskou as bekwaam genoeg om hierdie take te gaan uitvoer om Sy koninkryk te gaan bou, is dit mos ook so dat Hy ons vertrou om kerk te wees in die wêreld. Ek en jy wat met mense connect, weet van hulle nood, by hulle uitkom. Dink ‘n bietjie oor die konsep van :12-14. Het jy besef dat jy ‘n draer van vrede is? Wat is die implikasies daarvan? Onderstreep die laaste deel van :8 “Julle het dit verniet ontvang, gee dit ook verniet” Wat kan jy vandag uitgee wat jy verniet gekry het, wat vir iemand wys God is vir hulle lief? ondag 1 Februarie Geloofspraktyk 7 Bou aan die kern Bou aan die kern Lees Efesiërs 5:21-6:4 • Oor die eerste gedeelte is daar al so baie geredeneer: wat beteken “onderdanig”, en hoe doen mens dit, en is dit regverdig, ens ens. Maar kyk bietjie weer, wat isOakley Sunglasses die kern van hierdie verse? :21-33 • Die moeilikste plek om as gelowige te leef, is dikwels in jou huis. Want daar laat ons die maskers sak, daar reageer ons uit woede waar ons dit tussen ander mense sou inhou, daar praat ons dikwels harde woorde wat ons nooit vir iemand buite daardie kring sou sê nie. Maar egte verhouding met die Here begin daar waar ek Hom vra om my te help om ook in liefde teenoor my huisgenote op te tree. Identifiseer spesifieke patrone in jou optrede teenoor jou geliefdes waar dit nodig is om vir die Here te vra om jou te leer om met liefde op te tree. • Wat is die twee kante van die munt waar dit ouers en kinders aangaan? Dink ‘n bietjie oor jou rol na beide kante toe—as ouer, en as kind van ‘n ouer. • Kies om in jou huis in liefde te leef, praat met jou huisgenote en met die Here daaroor. aandag 2 Februarie Geloofspraktyk 8 Geloof is kreatief Geloof is kreatief Lees Genesis 1 • Wanneer ons die Bybel begin lees, besef ons, God is so kreatief!!! Hy spreek, Hy skep. As ons na die skepping luister, ontdek ons God as musikant en komponis— dink aan die voëls en diere, die see, die wind, die geluid van reën. Hy maak vir Adam en Eva velklere om aan te trek, Hy weef ons aanmekaar in die moederskoot, sê Dawid in Psalm 139, Hy is argitek en bouer van die ganse skepping. Hy gee spesifieke planne om die ark te bou, die tabernakel, die tempel in Jerusalem! • God het ook vir jou ‘n kreatiewe wese gemaak. Met gawes om Hom te dien en op jou unieke manier vir Hom te verheerlik. • Mens raak so maklik vasgevang in ‘n patroon van aanbidding wat geyk raak—hoe kan jy God op ‘n meer kreatiewe wyse eer? Dink bietjie aan praktiese voorbeelde. • Hoe kan ons meer kreatief kerkwees in ons dag en tyd? Dink aan elemente in die erediens wat ons meer kreatief kan inrig en gee dit vir ons deur asb! insdag 3 Februarie Geloofspraktyk 9 Saam kan ons dit maak werk Saam kan ons dit maak werk Lees Handelinge 2:43-47 • Wat is dit wat jou aangryp as jy hierdie paar verse lees? • Watter emosie maak dit in jou los? • Wat my tref, is dat dit vertel van ’n spanpoging. Daar word nie een spesifieke leier genoem, wat ‘n strategiese plan gaan uitwerk het met doelwitte en keerdatums, en toe opdrag gegee het dat dit so gedoen moes word nie. Hier is ‘n klomp mense wat oorweldig is deur die liefde van die Here, en wat dit leef! Dikwels kom daar baie meer energie los wanneer natuurlike leiers toegelaat word om dit te doen wat God op hulle harte lê, eerder as om alles vreeslik te struktureer. Baie mense is huiwerig om leiding te neem, want hulle sien nie kans vir so ‘n groot verantwoordelikheid (en om die werk alleen te moet doen !) nie. • Droom ‘n bietjie—waarvoor het jy ‘n passie, en sou jy graag wou aanpak as jy weet jy het ‘n span mense wat jou sal help? • (Deel dit asb met ons, dalk het die Here dieselfde droom vir iemand anders ook gegee) • Moenie die kans laat verbygaan nie—praat met die Here daaroor en begin prakties dink hoe uitvoerbaar dit kan wees! • Bid vir die leierspan in ons gemeente. Vra dat die Here hulle sal lei dat ons gemeente sal wees soos Hy dit wil hê. oensdag 4 Februarie Geloofspraktyk 10 Antieke geloofswaarhede in ‘n byderwetse kleed Lees Matteus 5:17-20 • ‘n Mens se ingesteldheid is dikwels: “ons moet nuut dink, die ou dinge is ouderwets, afgesaag, nuut is beter!” Wat sê Jesus hier van die wet? • Hy bring ‘n nuwe verstaan van die wet—daarmee kom bevestig Hy eintlik weer hoe belangrik die wet wel is! • Geloof wat groei, vra dat ek nie altyd sal aanhou om alles op dieselfde manier te doen nie, maar dat ek die waarhede juis nuwe waarde gee deur op ‘n nuwe manier klem daarop te lê. • Byna al die boeke wat ek verlede jaar gelees het, het beklemtoon hoe belangrik Sondag as ‘n rusdag is. Dis een van die antieke geloofswaarhede (en ‘n wet!) wat absoluut noodsaaklik is, maar wat ons in ons tyd eintlik heeltemal verwaarloos het. Daarby kom gebruike soos vas, stiltetyd wat insluit om tyd met die Woord te spandeer en ook om te bid. Om tyd te maak om te dink oor die Woord. Watter van hierdie dissiplines het jy nodig om weer op te skerp—miskien op ‘n nuwe manier aan te pak? Ons probeer in ons gemeente om ‘n paar gebruike in te bou, om daarmee die ou geloofswaarhede weer vir ons lewend te maak, bv. Aswoensdag—waar jy met ‘n askruisie op jou voorkop of op jou hand die kerk verlaat en die lydenstyd binnegaan; Vas van sekere dinge tydens Lydenstyd; Wêreldbiddag vir Vroue en Mans, die stasies van die Kruis tydens die Paassangdiens; Hemelvaart, Nagmaal en Doop, Kerssangdiens. Met dit alles wil ons poog om die ou geloofswaarhede in ‘n nuwe kleed werklikheid te laat wees vir ons almal. • Dink oor hoe jy ook in jou huis te werk kan gaan om die ou waarhede weer vir jou nuut te laat word. • In Jesus se tyd was Hy kwaai met die kerkmense omdat hulle Hom wou kwalik neem oor tradisies wat Hy nie gehou het nie, wat vir hulle baie belangrik was. Waaraan klou jy dalk vas, wat net tradisie is, wat jy moet laat gaan, sodat jy by die eintlike waarheid kan kom? • Aan die einde van ons toewydingstyd—kyk terug op wat jy in hierdie 10 dae geleer het van jouself en jou verhouding met die Here. Dink weer oor die dinge wat jy jou voorgeneem het om te doen. Vra Hom om die goeie werk wat Hy in jou begin het, enduit te voltooi.

没有评论:

发表评论