So aan die begin van die jaar hou die meeste gemeentes
‘n Toewydingsweek. ‘n Tyd om saam met
al die ander dinge wat begin, ook te sê: “Here, ek
gee myself opnuut aan U.” Ons wil jou aanmoedig
om tyd met die Here te spandeer, en daarom het
ons hierdie gidsie saamgestel.
Michael Kors Outlet Online
Ons fokus spesifiek op Geloofspraktyke wat ons
kan help om ‘n lewe in afhanklikheid van die Here
en tot Sy eer te leef.
Sommige van ons gemeentelede gaan in hierdie tyd
ook die Daniël vas doen. Mag die kombinasie van
nadenke, gebed en vas, vir jou ‘n geloofsverrykende
belewenis wees.
Ons gebruik ‘n eenvoudige benadering, lees die
teksgedeelte, dink ‘n bietjie na oor die vrae en laat
dit toe om deur die dag in jou gedagtes te maal.
Dit sal goed wees as jy ‘n gebedsjoernaal gebruik
om jou gedagtes en gebede neer te skryf.
Baie seen op jou 10 dae toewyding, mag jy beleef
die Here is besig met jou
Maandag 26 Januarie
Michael Kors Outlet Online
Geloofspraktyk 1.
Michael Kors Outlet Online
Identifiseer met die lewe van Jesus en fokus op die
koninkryk van God koninkryk van God
Lees Johannes 5:30-47
Ray Ban Sunglasses
• Wat leer ons uit hierdie gedeelte oor die manier
waarop Jesus geleef het?
Ray Ban Sunglasses
• In watter mate weerspieël my lewe dat ek met Jesus
identifiseer rondom die volgende aspekte:
-Dat ek volkome afhanklik van die Vader is in alles
wat ek besluit en doen
-Dat ek weet wat die Vader van my verwag en dat ek
daarop fokus
-Dat ek nie eer van mense soek nie, maar die eer van
die Vader
Ray Ban Outlet Store
• Dink ‘n bietjie pakties oor die week wat verby is, watter
keuses en optrede sou anders lyk as ek regtig geleef
het soos Jesus?
Oakley Sunglasses
• Vir Jesus was dit belangrik dat mense sal weet daar is
vir hulle plek in die Koninkryk van God. Hoe kan ons
eerlik bou aan die Koninkryk van God in ons gemeente,
gesin en gemeenskap?
Oakley Sunglasses Online
Dinsdag 27 Januarie
Geloofspraktyk 2
Oakley Sunglasses Online
Hou op om te onderskei tussen ‘n heilige lewe en ‘n
sekulêre lewe sekulêre lewe
Lees Ps 24:1-2; Ps 139:7-12; Kol 3:17-4:1
Michael Kors Outlet
Ons val so maklik in die strik om te leef asof ‘n gedeelte
van ons lewe in God se teenwoordigheid gebeur, en ‘n ander
deel van ons lewe net ons eie saak is. Om regtig nader
aan die Here te groei, vra dat ons moeite sal doen om weg
te kom van die illusie dat ek soms met die Here besig is, en
soms nie. Hy is tog bewus van elke oomblik van my lewe!
Michael Kors Outlet
• In watter aspekte van jou lewe het jy nodig om te leer
dat God ook deel is daarvan?
• Wat sal jy anders doen/ aanpak as jy sou ophou om
onderskeid tussen ‘n heilige en sekulêre lewe te tref?
• Dink bietjie na oor hoe jy ontspan, oor jou werk en oor
jou lewe saam met jou gesin. Sal jy aanpassings moet
Ray Ban Sunglasses Outlet
maak as jy dit alles as heilig sou wou inrig?
• As die hele aarde aan God behoort, soos Psalm 24 sê—
wat is die implikasies vir ons as Sy kinders wanneer
ons dink aan hoe ons hier leef, en wat ons met die
aarde en sy bronne doen?
oensdag 28 Januarie
Geloofspraktyk 3
Ray Ban Sunglasses
Geloofsgemeenskap is noodsaaklik vir groei Geloofsgemeenskap is noodsaaklik vir groei
Lees 1 Petrus 4:7-11
Nelus Niemandt skryf in sy boek “Nuwe drome vir
nuwe werklikhede” die volgende oor waardes wat
geloofsgemeenskap aanhelp:
• ‘n Openheid om deel te wees van— dit is asof
mense se hart en lewe vir mekaar toegegaan het. Ons
Oakley Sunglasses Outlet
het ‘n nuwe sort openheid teenoor mekaar nodig. Dit
is net moontlik as ons verstaan dat die Here ons vir
mekaar gegee het.. Ek is die Here se geskenk aan ander
mense.
Oakley Sunglasses Outlet
• Daar te wees tot vertroue begin groei—Vertroue
kan net groei wanneer mense tyd vir mekaar maak en
geleenthede skep waarin gemeenskap kan groei. Dit
groei wanneer ons sensitief raak vir mekaar, en ek my
eie agenda laat vaar ter wille van die ander se agenda.
Om ‘n ruimte te skep waar mense aanvaar word net
soos hulle is.
• Om lief vir mekaar te wees tot deernis ontstaan
Openheid vir mekaar en vertroue in mekaar help dat
liefde groei. Soos wat die liefde toeneem, groei deernis
en omgee en gemeenskap.
Om waarderend en leerbaar teenoor mekaar te
Louis Vuitton Outlet
lewe- Hoe beter mense mekaar leer ken en hoe dieper
liefde groei, hoe meer sien mense mekaar raak soos
God ons sien. Skielik word ander mense se gawes en
potensiaal duidelik. Dan besef jy hoe onmisbaar die
Louis Vuitton Outlet Online
ander ledemate van die liggaam nog altyd was. Die
ontdekking van ‘n mens se potensiaal en die groot
verskil wat daardie persoon aan die gemeenskap en
die wêreld kan maak, is die geheim van geloofsgemeenskappe.
Louis Vuitton Outlets
Dink ‘n bietjie na oor die volgende stellings: Dink ‘n bietjie na oor die volgende stellings:
• Kerk is ‘n familie en nie ‘n organisasie of instelling nie
• Mense en nie ‘n plek nie
• ‘n gemeenskap wat onderling aan mekaar verantwoording
verskuldig is
• ‘n gemeenskap en nie ‘n byeenkoms nie
Louis Vuitton Outlet Online
• God se mense wat na die wêreld gestuur is
• Hoe pas jou prentjie van kerk/ geloofsgemeenskap
hierby in?
Louis Vuitton Outlet Online
• Het jy ‘n rol te speel om hierdie beeld uit te bou?
• Het jy jou plek ingeneem as ‘n noodsaaklike ledemaat
in die Liggaam van Christus?
onderdag 29 Januarie
Geloofspraktyk 4
Openheid en gasvryheid teenoor ander Openheid en gasvryheid teenoor ander
Lees Hebreërs 13:1-2
• Ons leef in ‘n wêreld en ‘n tyd waar dit vir ons so
belangrik is om ons eie tyd en privaatheid te beskerm,
maar dalk mis ons uit op besondere ontmoetings—
soos Hebr 13 sê, omdat ons dit nie meer waag om gasvry
Ralph Lauren Outlet Online
te wees nie. Wanneer laas het jy iemand genooi
om tyd by jou huis te kom spandeer?
• Dink aan ‘n tyd toe jy êrens nuut moes begin. Watter
dinge wat mense gedoen het, het jou in daardie situasie
baie gehelp? Wat het jy ervaar? Wat het hulle
vir jou gesê?
Polo Ralph Lauren Outlet
• Dink aan iemand wat jy ken wat nie ‘n Christen is nie.
Wat is die mooi dinge wat jy kan uitlig aan daardie
persoon of daardie vriendskap? Watter indruk, dink
jy , het daardie mense van jou? Hoekom?
• Daar is altyd so ‘n vreeslike gewerskaf wanneer
mense kom kuier, om alles reg te maak vir die gaste.
In die ou dae het mense sommer net by vriende en familie
ingeval, onaangekondig. Is dit regtig beter soos
Ralph Lauren Outlet Online
ons dit vandag doen? Mis ons nie dalk die punt van
gasvryheid nie?
• Dink ‘n bietjie vir wie kan jy laat welkom voel deur
hulle te nooi na jou huis?
rydag 30 Januarie
Ralph Lauren Outlet
Geloofspraktyk 5
Wees goed sonder bymotiewe Wees goed sonder bymotiewe
Lees Romeine 12:9-21
• Dit voel soms of ons in ‘n wêreld leef waar niemand
iets vir jou doen sonder bybedoelings nie. Dink ‘n bietjie
Ray Ban Sunglasses Outlets
aan situasies waar jy beleef het hierdie persoon wil
regtig niks van jou hê nie, wil net goed wees vir jou.
• Die teks praat van ‘n klomp dinge—broederliefde :10;
help medegelowiges in hulle nood, gasvryheid :13;
seen julle vervolgers :14; wees bly en treur saam met
Oakley Sunglasses
ander :15; wees eensgesind, goedgesind, leef in
vrede :16-18 en dan vers 20-21. Dink ‘n bietjie
hieroor—hoe vaar jy met die goedwees vir ander?
• Praat met die Here daaroor—waar is dit nodig om aanpassings
te maak in jou verhouding met ander mense?
• Wie het jou vandag nodig?
Oakley Sunglasses
aterdag 31 Januarie
Geloofspraktyk 6
Besef: Ek is die kerk Besef: Ek is die kerk
Lees Matteus 10:5-15
• Kyk ‘n bietjie na al die opdragte wat Jesus aan die 12
gee, maak ‘n lysie daarvan—wat sê dit van hoe Jesus
oor hulle bekwaamheid dink?
• Ons is natuurlik dadelik huiwerig wanneer ons dink
oor opdragte soos “maak siekes gesond, wek dooies
op, reinig melaatses en dryf bose geeste uit” - dis nie
Oakley Sunglasses
iets wat ons sommer dink ons kan doen nie—maar
daar is tog baie wat ons kan doen as God se agente in
hierdie wêreld. Waarmee dink jy wil die Here jou vertrou
om te werk in Sy koninkryk?
Oakley Sunglasses
• Ons hoor soms mense wat sê: “Ek was siek en die kerk
was nie eers by my nie, “ of, “ek het deur ‘n moeilike
tyd gegaan en die kerk het niks daaraan gedoen nie.”
Wie is hierdie “kerk”? As die Here die dissipels
beskou as bekwaam genoeg om hierdie take te gaan
uitvoer om Sy koninkryk te gaan bou, is dit mos ook
so dat Hy ons vertrou om kerk te wees in die wêreld.
Ek en jy wat met mense connect, weet van hulle nood,
by hulle uitkom.
Dink ‘n bietjie oor die konsep van :12-14. Het jy besef dat
jy ‘n draer van vrede is? Wat is die implikasies daarvan?
Onderstreep die laaste deel van :8 “Julle het dit verniet
ontvang, gee dit ook verniet” Wat kan jy vandag uitgee
wat jy verniet gekry het, wat vir iemand wys God is vir
hulle lief?
ondag 1 Februarie
Geloofspraktyk 7
Bou aan die kern Bou aan die kern
Lees Efesiërs 5:21-6:4
• Oor die eerste gedeelte is daar al so baie geredeneer:
wat beteken “onderdanig”, en hoe doen mens dit, en is
dit regverdig, ens ens. Maar kyk bietjie weer, wat is
Oakley Sunglasses
die kern van hierdie verse? :21-33
• Die moeilikste plek om as gelowige te leef, is dikwels
in jou huis. Want daar laat ons die maskers sak, daar
reageer ons uit woede waar ons dit tussen ander
mense sou inhou, daar praat ons dikwels harde
woorde wat ons nooit vir iemand buite daardie kring
sou sê nie. Maar egte verhouding met die Here begin
daar waar ek Hom vra om my te help om ook in liefde
teenoor my huisgenote op te tree. Identifiseer spesifieke
patrone in jou optrede teenoor jou geliefdes
waar dit nodig is om vir die Here te vra om jou te leer
om met liefde op te tree.
• Wat is die twee kante van die munt waar dit ouers en
kinders aangaan? Dink ‘n bietjie oor jou rol na beide
kante toe—as ouer, en as kind van ‘n ouer.
• Kies om in jou huis in liefde te leef, praat met jou huisgenote
en met die Here daaroor.
aandag 2 Februarie
Geloofspraktyk 8
Geloof is kreatief Geloof is kreatief
Lees Genesis 1
• Wanneer ons die Bybel begin lees, besef ons, God is so
kreatief!!! Hy spreek, Hy skep. As ons na die skepping
luister, ontdek ons God as musikant en komponis—
dink aan die voëls en diere, die see, die wind, die geluid
van reën. Hy maak vir Adam en Eva velklere om
aan te trek, Hy weef ons aanmekaar in die moederskoot,
sê Dawid in Psalm 139, Hy is argitek en bouer
van die ganse skepping. Hy gee spesifieke planne om
die ark te bou, die tabernakel, die tempel in Jerusalem!
• God het ook vir jou ‘n kreatiewe wese gemaak. Met
gawes om Hom te dien en op jou unieke manier vir
Hom te verheerlik.
• Mens raak so maklik vasgevang in ‘n patroon van aanbidding
wat geyk raak—hoe kan jy God op ‘n meer
kreatiewe wyse eer? Dink bietjie aan praktiese voorbeelde.
• Hoe kan ons meer kreatief kerkwees in ons dag en
tyd? Dink aan elemente in die erediens wat ons meer
kreatief kan inrig en gee dit vir ons deur asb!
insdag 3 Februarie
Geloofspraktyk 9
Saam kan ons dit maak werk Saam kan ons dit maak werk
Lees Handelinge 2:43-47
• Wat is dit wat jou aangryp as jy hierdie paar verse
lees?
• Watter emosie maak dit in jou los?
• Wat my tref, is dat dit vertel van ’n spanpoging. Daar
word nie een spesifieke leier genoem, wat ‘n strategiese
plan gaan uitwerk het met doelwitte en keerdatums,
en toe opdrag gegee het dat dit so gedoen moes
word nie. Hier is ‘n klomp mense wat oorweldig is
deur die liefde van die Here, en wat dit leef! Dikwels
kom daar baie meer energie los wanneer natuurlike
leiers toegelaat word om dit te doen wat God op hulle
harte lê, eerder as om alles vreeslik te struktureer.
Baie mense is huiwerig om leiding te neem, want hulle
sien nie kans vir so ‘n groot verantwoordelikheid (en
om die werk alleen te moet doen !) nie.
• Droom ‘n bietjie—waarvoor het jy ‘n passie, en sou jy
graag wou aanpak as jy weet jy het ‘n span mense
wat jou sal help?
• (Deel dit asb met ons, dalk het die Here dieselfde
droom vir iemand anders ook gegee)
• Moenie die kans laat verbygaan nie—praat met die
Here daaroor en begin prakties dink hoe uitvoerbaar
dit kan wees!
• Bid vir die leierspan in ons gemeente. Vra dat die Here
hulle sal lei dat ons gemeente sal wees soos Hy dit wil
hê.
oensdag 4 Februarie
Geloofspraktyk 10
Antieke geloofswaarhede in ‘n byderwetse kleed
Lees Matteus 5:17-20
• ‘n Mens se ingesteldheid is dikwels: “ons moet nuut
dink, die ou dinge is ouderwets, afgesaag, nuut is beter!”
Wat sê Jesus hier van die wet?
• Hy bring ‘n nuwe verstaan van die wet—daarmee kom
bevestig Hy eintlik weer hoe belangrik die wet wel is!
• Geloof wat groei, vra dat ek nie altyd sal aanhou om
alles op dieselfde manier te doen nie, maar dat ek die
waarhede juis nuwe waarde gee deur op ‘n nuwe manier
klem daarop te lê.
• Byna al die boeke wat ek verlede jaar gelees het, het
beklemtoon hoe belangrik Sondag as ‘n rusdag is. Dis
een van die antieke geloofswaarhede (en ‘n wet!) wat
absoluut noodsaaklik is, maar wat ons in ons tyd eintlik
heeltemal verwaarloos het. Daarby kom gebruike
soos vas, stiltetyd wat insluit om tyd met die Woord
te spandeer en ook om te bid. Om tyd te maak om te
dink oor die Woord. Watter van hierdie dissiplines
het jy nodig om weer op te skerp—miskien op ‘n nuwe
manier aan te pak?
Ons probeer in ons gemeente om ‘n paar gebruike in
te bou, om daarmee die ou geloofswaarhede weer vir
ons lewend te maak, bv. Aswoensdag—waar jy met ‘n
askruisie op jou voorkop of op jou hand die kerk verlaat
en die lydenstyd binnegaan; Vas van sekere dinge
tydens Lydenstyd; Wêreldbiddag vir Vroue en Mans,
die stasies van die Kruis tydens die Paassangdiens;
Hemelvaart, Nagmaal en Doop, Kerssangdiens. Met
dit alles wil ons poog om die ou geloofswaarhede in ‘n
nuwe kleed werklikheid te laat wees vir ons almal.
• Dink oor hoe jy ook in jou huis te werk kan gaan om
die ou waarhede weer vir jou nuut te laat word.
• In Jesus se tyd was Hy kwaai met die kerkmense omdat
hulle Hom wou kwalik neem oor tradisies wat Hy
nie gehou het nie, wat vir hulle baie belangrik was.
Waaraan klou jy dalk vas, wat net tradisie is, wat jy
moet laat gaan, sodat jy by die eintlike waarheid kan
kom?
• Aan die einde van ons toewydingstyd—kyk terug op
wat jy in hierdie 10 dae geleer het van jouself en jou
verhouding met die Here. Dink weer oor die dinge wat
jy jou voorgeneem het om te doen. Vra Hom om die
goeie werk wat Hy in jou begin het, enduit te voltooi.